MI Watch in die Media

MI is JJ's (Jip Joernaliste) wat beteken dat jy gereeld van ons artikels/resensies/blogs op JIP se website (http://www.netwerk24.com/ontspan/jip) kan lees.

MI is rubriek-skrywers vir die Hoezit! Elke week skryf ons 'n awesome artikel oor dinge wat ons opgewonde maak, dinge waarna ons uitsien en dinge wat ons dink julle sal geniet!
http://www.hoezit.co.za

Die Hoezit! tydskrif het in hulle Mei uitgawe 'n eksklusiewe onderhoud met MI gedoen.


MI was op 13 Februarie 2013 op RSG, by Ivor Price se Befonk. Hy het met ons gepraat oor ons blog, ons werk as JIP Joernaliste en die lewe in die algemeen.



No comments:

Post a Comment

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.