Saturday, August 18

Geluk Mieke!



Dit is met GROOT trots dat die I van MI vir die M van MI honderd duisend keer geluk kan sĂȘ!

 

Dames en here, Mieke het die landswye ATKV-redenaars finaal gewen, wat beteken dat sy die No.1 Junior redenaars spreker in die hele wye land is!
Ek weet sy werk al vir baie lank na hierdie hoogtepunt toe en ek dink ALMAL is baie trots op haar!

Tot wedersiens!
MI (Ok... net die I)